2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crimson Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas is 'n ruim, smaakvol versierde kothuis op 'n werkende wyn- en tafeldruifgasteplaas in die Klein-Karoo. Hierdie verblyf is net buite Ladismith geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
DIe kothuis is stapafstand vanaf die Pinotage Lake-area waar gaste kan swem en piekniek hou of braai terwyl hulle visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 61
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Crimson Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang