Crimson Square 602
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crimson Square 602 is 'n pragtige en bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Woodstock. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiestasie toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel het lieflike uitsigte oor die area en alle gaste het volle toegang tot die dakarea wat spog met ongelooflike uitsigte op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang