Pick your preferred language

English

Afrikaans

+52
Selfsorg in Dullstroom

Critchley Common 24

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Ontsnap na die idilliese platteland en geniet die bekoring en elegansie van Critchley Common 24. Hierdie huis is op die Critchley Common Landgoed geleë.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Gaste in hierdie kamer gebruik 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gastoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dit lei weer na die eetarea.

Buite is daar 'n stoep met 'n braai-area, 'n ou houtskoolstoof en oorgenoeg sitplek. Die huis het 'n pragtige grasperk met 'n klomp groot bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andreas L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik voor die kaggel gekuier op 'n koue reënerige Saterdagmiddag. Sal beslis. Het ons verblyf baie geniet. Huis was netjies en in 'n veilige komple...
Sien meer
Okt 2025
Ezette H
Saam met vriende
4.6
Lovely cottage and town. So much to do and really tranquil too! Pragtige huis, goed ingerig en stylvol gemeubileer. Mens kan beslis vir langer as 'n n...
Sien meer
Jun 2025
Peter R
Saam met lewensmaat
4.4
A lovely and convenient cottage. Really lovely cottage in a gated community and an easy walk into town. Clean, comfortable with all req...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Elize C
Gesin met tieners
4.0
Ons het dit baie geniet en die kaggel was 'n wenner. Dit was heerlik en dis pragtig behalwe dat daar 'n knaagdier in ons wooneenheid was. Verder was d...
Sien meer
Jul 2025
Kobus G
Saam met vriende
3.8
Not going back. Ons groep vriende is dit eens dat ons nie weer die eenheid sal boek nie. Water is warm en die linne is skoon. Die huis self dink ons h...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Common 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef11505e9fc7bead9f00943a5f9bdea4e2197ebefc8fd4504e3a83d61960dafeb63ffa81012bd1e3848c8078e26b736b427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.416301933898 30.110312014266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang