8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Teding Van Berkhout Street, 5 Critchlely Common Village Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Critchley Stone is op die veilige Critchley Common Estate in Dullstroom geleë, naby koffiewinkels, restaurante en die oulike winkels wat hierdie dorpie definieer. Die huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en is met 'n batterystelsel toegerus.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.
Of jy nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie lieflike huis bied gerieflike verblyf aan gesinne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout Street, 5 Critchlely Common Village Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Critchley Stone het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Teding Van Berkhout Street, 5 Critchlely Common Village Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang