3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Cronje Cottage bied oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale en winkelsentrums, wat dit 'n gerieflike opsie maak vir beide vakansie- en sakereisigers.
Cronje Cottage is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se eiendom en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in toegang tot 'n swembad, 'n braai-area, lugversorging en veilige parkering. Die kothuis is ook toegerus met 'n omsetter en sonpanele om krag te verskaf tydens beurtkrag.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, Chimp Eden, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, die Sudwala-grotte en Emnotweni Casino. Mediclinic en Laeveld Hospitaal is ook naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Cronje Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang