+66
Selfsorg in Panoramaroete

Crystal Springs Mountain Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Maria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het heerlik gebly. Plek was skoon en netjies met pragtige uitsig. Ons het regtig baie lekker gebly. Al die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ons plekkie was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Plekie is baie mooi, netjies en skoon, fantastiese diens. Die omgewing is iets wat jy nie kan oorbeskryf nie, baie mooi plek, baie om te doen om en naby jou. Ek sal enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustig. Lekker gerus en sal gou weer gaan kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrich E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Misty jewel. It was amazing. The whole resort was beautiful. The rooms were great but wished we could braai about the unit and not just have a gas cooker. The public areas were great and well kept. The bar and restaurant were great. It was also awesome to have so many animals just roaming around. It was a great 2 days spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberto M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Great enjoyable. In general, great place for a breakaway. Really enjoyed every moment. Outside braai fireplace needs urgent attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmer C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Loved it! Great getaway, lovely cottages! Great location, amazing views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianda W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2026

Pleasant and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlike plek met die mooiste uitsig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly, die plek het nuwe eienaars, maar hulle is nog besig om opgraderings te doen. So gaste moet geduldig wees, daar is geen geraas nie. Ek het wel julle filter gebruik om plekke te soek met lugversorging, ons kamer het nie 'n waaier of aircon gehad nie. Baie dankbaar ons het nie dit nodig gekry nie, dit was koel daar. Die kaggel is regtig effektief om die plek warm te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing. It was an amazing stay; everything was perfect. All the staff were friendly and very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyResorts Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 87

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R533,147 Pilgrim's rest, Pilgrim's rest, 1290, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 608 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078fc44ec56019acda2c8842aeb19292b0e3139d2e397fd032bf26718fb0d970f3c5557734caae3e6533926aaae1b5294f82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R533,147 Pilgrim's rest Pilgrim's rest 1290 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.867517086776 30.69538692695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang