+11
Selfsorg in Buffelspoort

Cullinan Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • AA8 Sterkloop Street, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Cullinan Cottage is 'n oorspronklike Cullinan-sinkplaathuis wat nou op die Owlswood-plaas in Buffelspoort in Rustenburg staan. Dié kothuis aan die voet van Tonquani-kloof en langs Easterkloof in die Magaliesberge bied selfsorgverblyf aan 'n gesin of vriende.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort het.

Die kombuis is met 'n steenkoolstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep, 'n swembad en 'n boma met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • AA8 Sterkloop Street, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes
  • Gaste dink Cullinan Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

AA8 Sterkloop Street, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45748aaaa72d9e3c2e941a6d22cdbc3defca0b3a67736db20319ca5a87a3f6a50ac84a6739297a375c4fde4c17e9eaea9133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 AA8 Sterkloop Street Buffelspoort 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.814082496435 27.512065134225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang