Cute Apartment Packed With All The Essentials
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Seepunt en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied Cute Apartment selfsorgverblyf, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die knus woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon waar gaste maaltye buite kan geniet.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en ontspanningsarea. Vir diegene wat wil verken, is Seepunt Promenade en Graaff se Poel binne loopafstand, terwyl die V&A Waterfront slegs 2.7 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang