6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
CView is in Beach Club, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam kan eet.
Daar is lieflike gasbinnebraaigeriewe en 'n Weber op die stoep met 'n uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks het tennisbane, 'n mini-gholfbaan, swembad, kroeg en algemene winkel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink CView het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang