Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Strand

Da Gama 109

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 152 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Da Gama 109 is 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping in 'n moderne kompleks op Kusweg, Strand, net 30 meter van die strand af. Die woonstel bied panoramiese uitsigte oor die see en die Helderberge en is binne loopafstand van gewilde restaurante en kafees.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Skuifdeure lei na 'n patio met see-uitsigte.

Die kompleks bied 'n privaat swembad, braai-area, muurbalbaan en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 152 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Gama 109 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

152 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc91c61252a11fc0cd83367d2a05c04e083754fd5cca73bf9fc29b06a55825d191ea99ce875073aaf7e85172489fafaccb90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 152 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -34.109207932165 18.821725631584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang