Dabchick
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R974 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dabchick is op 23 hektaar en het 'n bekoorlike uitsig oor die rivier en op die heuwels en dale in Lanseria. Dit het pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook volop voëllewe, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid bied 'n uitsig oor die rivier en op die heuwels en dale vanaf 'n onderdakstoep. Die leefarea het 'n klein sitarea met 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond en ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid het ook waaiers en 'n kaggel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe, asook 'n konka en hout. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf, wat die WiFi, ligte en TV tydens beurtkrag aan die gang hou.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng