Daddy Long Legs Art Hotel
- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry om die eenhede soos hulle wil te versier en dit is waarom die versameling hotelkamers so 'n avontuurlustige, snaakse en soms ironiese uitbeelding van die Kaap se kontemporêre landskap bied.
As jy in een van die unieke kamers kom kuier, is dit asof jy deel is van 'n interaktiewe kunsuitstalling. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kroeg en sitkamer is die ideale plek om mede-reisigers en plaaslike inwoners te ontmoet. Ontspan, bestel 'n drankie en sit op die balkon en geniet die kleurvolle atmosfeer van Langstraat ? Kaapstad se kreatiewe en eksentrieke hart.
Daddy Long Legs is perfek vir gaste wat op soek is na 'n outentieke Kaapse ervaring. Kom ontmoet allerhande mense hier en verken die karakter van die naglewe in die middestad en die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Manie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Daddy Long Legs Art Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
134 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang