Daggs Den
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - M2V7+6GQ Vermaaklikheid Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Daggs Den is 'n onpretensieuse, goed onderhoude ouer bondelhuis in Vermaaklikheid, in die Wes-Kaap.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed en het 'n en suite-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gedeelde badkamer. Die derde slaapkamer is 'n semi-aangehegte woonstel met 'n stapelbed en en suite-stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek ingerig is.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area, 'n privaat rivierpier en 'n glybaan, en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- M2V7+6GQ Vermaaklikheid Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
M2V7+6GQ Vermaaklikheid Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang