Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Deon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Exceptional! We tried staying at the Dam huisie before but our travel plans changed and we had to cancel. It was with pure fluke that we were able to book again and wow, wow, wow! This place is absolutely exceptional. The house is very tastefully decorated and the mattress was very comfortable. The kitchen is fully stocked with pretty much anything you possibly could need for an overnight. The kol kol was such a wonderful addition, especially in the afternoon when the wind picks up. (The wind wound down later.) Our Lab puppy thoroughly enjoyed himself in and out of the house and the fenced garden. This space and its surroundings are so peaceful. This will be our stopover between Oudtshoorn and Cape Town in the future. (Also just to mention, parking is behind a gated fence so the car was easily accessible and safe).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende hondevriendelike selfsorg akkommodasie met warmbad. Ons het vir 2 nagte by die Dam Huisie gebly. Gasvrou was vriendelik en het al die nodige inligting op WhatsApp vir my aangestuur, self inklok en uitklok was baie gerieflik. Die eenheid was baie mooi skoon en het alles in wat vir jou 'n gerieflike verblyf vir seker. Daar was melk en 'n bottel koue water in die yskas sowel as koffie en tee, ons het niks hiervan gebruik nie, ons neem altyd ons eie. Daar was handseep by die wasbak in die badkamer en skottelgoedseep om die skottelgoed te was. Neem jou eie seep en room vir stort asook genoegsame drinkwater saam. Die eenheid was omhein, dit is 'n uitstekende hondevriendelike omgewing, ons hondjies het hulle self net so baie geniet. Die warmbad was 'n lekker bederf, die water was silwer skoon asook die bad. Baie dankie, dat julle die warmbad vir ons aangesit het voor die tyd. Daar is 'n fooi van R100 en jy het 'n keuse om daarvan gebruik te maak of nie. Dit het vir ons baie gehelp, en die water was al reeds warm toe ons daar kom 14h00. Hout vir die warmbad was te koop teen R30 wat baie billik was, aangesien die bad nogal baie hout gebruik om warm te bly. Ons het ons verblyf baie geniet, en sal definitief Die Dam Huisie aanbeveel as uitstekende verblyf. Julle sien ons binnekort weer, dankie vir die lekker verblyf en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janka G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stylish, relaxing, beautiful, perfect for the soul. It is perfect for a couple that wants to disconnect from the world and spend some quality time together. Plus, we could bring our dog without stress about the surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elze A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik op stoep met die lekker warm bad. Was baie lekker gewees, veilig, netjies en baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ultimate couples reconnect by disconnecting from the busy, daily life routine. This was an ideal getaway for a couple who wants to switch off and break away from a busy hustle. The space is private and quiet with beautiful views. The hot tub looking out on the dam and the hammock overlooking the dam and sheep passing by on the farm - absolute farmlife bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was very nice with a beautiful view. It was very nice, a very beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing, value for money. Very good value for money, a real must for those that like to get away from the hustle of the big city. Relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and tranquil. Such a beautiful, relaxing stay! Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorinda Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gerus in pragtige natuurskoon. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cosy house with peaceful view over the dam. My husband and I had a 2-night visit in the Dam Huisie. Friendly hosts that go the extra mile for you. Hosts supply wood at R30 per bag for braai or the wood-burning hot tub. We weren't brave enough for the hot tub, but believe that it would be great. Bed is comfy and I appreciated the electrical blanket! Great WiFi! Peaceful and relaxing. Everything in the kitchen you'll need. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Doringvlei Cottages, Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd44a04c3a197585b1b378a715003bf20b70b51a20abaffeb92a558083991bb1ac680433fee31f66c8acecb285f2bb1584a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Doringvlei Cottages Rietvlei 1 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834867866372 20.212314447668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang