+16

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Zel-maré L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing. Wow—what an incredible weekend! My husband and I had the most wonderful stay. The Dam Huisie truly exceeded our expectations; it was thoughtfully equipped with everything we needed for a comfortable and relaxing getaway. One of the biggest highlights for us was that it’s pet-friendly and fully fenced. It gave us such peace of mind knowing our furbabies were safe and secure. We even had to pop into town (just a quick 10-minute drive), and I felt completely at ease leaving the dogs behind for a short while. We stayed for three nights, which honestly felt far too short. Next time, we’ll definitely be booking a longer stay. I already miss the peaceful quiet and the beautiful dam view—such a special place to unwind. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Regtig sy moeite werd. Dam Huisie was perfek gewees vir ons klein wegbreek na ons troue. Ons honde kinders was veilig gewees, die plekkie was omhein en hulle kon vry rondhardloop. Ons geyser het wel probleme gegee, maar die eienaars was blitsvinnig om te help en dit uit te sorteer! Baie vriendelik en regtig aangename mense! Die warmbad was 'n baie lekker pluspunt en ons het hom daagliks gebruik! Beddegoed was skoon, huisie was mooi skoon gewees en alles was regtig die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect getaway spot! What a perfect spot! It has absolutely everything you could possibly need for a little getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plekkie is baie netjies, ongelooflik goed ingerig. Ons het heerlik gebly by die Dam Huisie. Dit is so rustig en die hot tub was so lekker om in te sit en te ontspan. Die huisie is pragtig met alles (en meer) wat nodig is. Dit is glad nie nodig om hout saam te neem nie, daar is meer as genoeg en hulle pryse is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful, comfortable, lovely. The stay was phenomenal, with a beautiful view and had all the amenities one requires. It was very clean and safe. We enjoyed our stay immensely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janka D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Ons het dit so geniet, daar is 'n binne- en buitebraai en 'n heerlike warmbad. Dit help ook dat hulle 'n hondjie toelaat - ons weet nie wie dit meer geniet het nie, sy of ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker en rusvol. Ja, ons het en het die rustigheid geniet. Enigste kritiek is dat deur die dag dit bykans onmoontlik is om te stort aangesien die koue water kookend is van die son wat op die toevoerpype bak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzè B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Rustig, mooi en cozy. Ons het baie lekker gebly! Die geyser het ongelukkig gebroke in ons tyd daar, so water was koud. Eienaars het moeite gedoen om dit so vinnig as moontlik te probeer regmaak, maar verder as dit was alles amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

"Attention to detail" van gasvrou was puik! Baie dankie. Baie netjies (buite en binne) en silwerskoon. Die ekstra ruimte agv die buite area is 'n bonus vir hierdie "tiny home" opset. Mooi uitsig. Met tye 'n bietjie lawaai van die hoofpad, maar pla nie snags nie. Huisie baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Exceptional! We tried staying at the Dam huisie before but our travel plans changed and we had to cancel. It was with pure fluke that we were able to book again and wow, wow, wow! This place is absolutely exceptional. The house is very tastefully decorated and the mattress was very comfortable. The kitchen is fully stocked with pretty much anything you possibly could need for an overnight. The kol kol was such a wonderful addition, especially in the afternoon when the wind picks up. (The wind wound down later.) Our Lab puppy thoroughly enjoyed himself in and out of the house and the fenced garden. This space and its surroundings are so peaceful. This will be our stopover between Oudtshoorn and Cape Town in the future. (Also just to mention, parking is behind a gated fence so the car was easily accessible and safe).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elandi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Doringvlei Cottages, Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd44a04c3a197585b1b378a715003bf20b70b51a20abaffeb92a558083991bb1ac680433fee31f66c8acecb285f2bb1584a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Doringvlei Cottages Rietvlei 1 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834867866372 20.212314447668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang