8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 178 Damara Tern Street, Dolphin Beach, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Damara Tern Self-Catering is 'n seefront-huis in Dolfynstrand, ongeveer 20 km vanaf Swakopmund en 16 km vanaf Walvisbaai. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie en natuurliefhebbers met kilometers ongerepte strand.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte waskamer met wasgeriewe vir langtermyn-verblyf.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet, Gratis WiFi word voorsien.
Daar is lieflike braaigeriewe en 2 houtstoepe.
Die huis het 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie.
Die huis het direkte toegang tot die strand met veilige swemplek vir kinders en 'n ononderbroke see-uitsig.
Die naaste winkel is op Dolfynstrand waar basiese benodigdhede gekoop kan word. Die naaste restaurant is om die draai waar wegneem-etes ook beskikbaar is. Die naaste inkopie-sentrum is in Walvisbaai wat 9 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 178 Damara Tern Street, Dolphin Beach, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Damara Tern Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
178 Damara Tern Street, Dolphin Beach, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang