2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Damhuis is 'n rustieke houthuisie op die rand van die plaasdam in Barrydale en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie knus oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddens vir kinders kan op versoek voorsien word.
Die kombuisie is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2 gaste om hul maaltye te geniet. Let dat daar geen elektrisiteit is nie. Die verblyf gebruik sonpanele vir warm water en ligte. Daar is ook 'n houtdek met braaigeriewe.
Die verblyf is die ideale basis vanwaar Barrydale en Roete 62 se besienswaardighede verken kan word. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mareli Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 145
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Damhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang