8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Amanda, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Danali is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Klein Brakrivier, wat slaapplek bied vir 6 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die tweede badkamer het 'n stort. 'n Dubbelslaapbank in die leefarea bied ekstra slaapplek vir 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n lieflike sonnige dek met sitplek, perfek om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jenna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 5 Amanda, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Danali het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Amanda, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang