+15
Gastehuis in Queenswood

Danielle’s Guesthouse

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 154 Cox Street, Queenswood, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Danielle’s Guesthouse is in 'n lushof in Queenswood in Pretoria en bied lieflike kamers wat binne 10 km vanaf verskeie restaurante, ambassades, Loftus Versveld stadion en die Gautrainstasie is.

Verblyf behels verskeie kamers wat geskik is vir tot 2 gaste en dit bied toegang tot die tuin en 'n gazebo.

Die kamers het lugversorging, enkelbeddens of koningingrootte-beddens, en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n kluis, satelliet-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en 'n oond.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is veilige parkeerplek. Die gastehuis het geslotekringtelevisie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 154 Cox Street, Queenswood, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Danielle’s Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

154 Cox Street, Queenswood, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1290a607ba101e0dd1136430f3fd0181aff2655eb5a85b95e5681ace55d1906d86cd6ce0038c399f5a51b5a1e343fbf74ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 154 Cox Street Queenswood 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7132626 28.256294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang