Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Queenswood

4.4 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Queenswood van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Queenswood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Queenswood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queenswood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queenswood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Queenswood Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR790
R553
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenswood

Danielle's Guest House is geleë in die stil, sentrale woonbuurt Queenswood, na aan die N1-hoofweg en net 'n klein entjie se ry vanaf geriewe soos Loftus Versfeld Stadion, verskillende ambassades, die Gautrain-stasi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenswood

Our Place is in Pretoria, langs die N1 en die N4, naby winkelsentrums en sakegebiede geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat apart bespreek kan word naamlik Thee Place, The Cosy Corner en The Room. Alhoewel...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenswood

Whistletree Manor is 'n boetiekgastehuis teen die heuwel van Colbyn Hill in die voorstad van Queenswood, Pretoria. Verblyf by Whistletree word in 14 kamers aangebied. Van standaardkamers tot luukse presidensiële s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood

Queensrest is in Queenswood geleë, 'n voorstad wat naby aan die N1 en N4 in Pretoria is. Dit is op die Gautrein busroete geleë en is naby aan die Gautrein se Hatfield-stasie, die universiteit, Loftus, verskeie hos...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood

1233 on Webb is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Queenswood, Pretoria, wat net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af is. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 tot 6 volwasse gaste en besk...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood

1202 on Cowgill Guest Room is in Queenswood, Pretoria geleë en bied ontspannende gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers en paartjies. Die huis is naby Menlyn Mall, Hatfield en Pretoria se sakekern. Die ateljeewoo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenswood

Queenswood Bed and Breakfast is geleë in Queenswood, 'n stil sentrale woonbuurt naby Colbyn, Hatfield, Arcadia, Kilnerpark, Rietondale en Riviera. Ons bied verblyf in 2 kamertipes. Ons het 3 standaardkamers, elk ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Queenswood

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Villieria, Pretoria

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe. Dié eenheid beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kilner Park, Pretoria

Kastaiing Oornag bied gemaklike oornagverblyf in 'n stil stad, Pretoria. Die stad is naby snelweë, natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook belangrike geboue en museums. Die sonderlinge tuinkothuis het 1...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kilner Park, Pretoria

Eagle's Rest Gastehuis is sentraal geleë op 'n heuwel in die rustige voorstad Kilner Park wat gerieflik na aan die N1- en N4-wisselaar is wat al die provinsies verbind. Gaste sal hartlik verwelkom word en na 'n ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za