Dante Den
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Mars Road, Marina Beach, Marina Glen Holiday Resort, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dante Den is in die hartjie van Marina Beach geleë, in 'n veilige kompleks, ongeveer 1.5 km vanaf Marina Blouvlagstrand.
Hierdie meenthuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim solder, met slaapplek vir tot 6 gaste, bestaande uit 4 volwassenes en 2 kinders.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n toilet en 'n wasbak.
Die derde slaapkamer is in die ruim solder geleë en is ingerig met 2 enkelmatrasse, ideaal vir kinders.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Dit lei na 'n privaat geplaveide braai-area.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek voor die eenheid en kan die kompleks se geriewe geniet, insluitend 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, 'n speelpark vir kinders, 'n putt-putt-baan en 'n klubhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Mars Road, Marina Beach, Marina Glen Holiday Resort, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Mars Road, Marina Beach, Marina Glen Holiday Resort, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang