+44
Selfsorg in Peacehaven

Dawn View Guest House

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dawn View Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Vereeniging en is naby die Vaalrivier, winkelsentrums en ander geriewe geleë.

Daar is verskeie kamers wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer wat of 'n bad, of stort het.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus is. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Gaste kan die kuierarea geniet wat 'n kroeg, kombuis, pool-tafel en braai-area insluit. Verder is daar wasgoeddienste, parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jo N
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and clean. The reception by DJ was extremely professional and friendly. I was happy with the appointments in the room, whic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Teann P
Saam met lewensmaat
5.0
One night stay. Lovely garden, Angie was very accommodating and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Minette S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. We needed a last minute stay for the night as plans at another lodge didn't work out. The host went out of his way to assist wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lindre B
Saam met lewensmaat
5.0
This has been the 3rd time we booked our stay at Dawn View and still exceptional. Loved our stay at Dawn View, everything you need with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf gewees. Baie netjies en skoon. Aangename verblyf gewees.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Dawn View Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92db84ee84f29775d0652de8f2a5bd421c971dc2d499ff0ae600382f9f65d0db60b82e4c4fb5c2e73bbc874a4ac0656ac151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 22 Golf Road Peacehaven 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.664617149799 27.951912709436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang