+59

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reverend Julian F D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was an absolute joy to stay in such a relaxing, safe and clean place. Excellent, peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker oorgebly. Ons het baie lekker gebly. Die kamer en fasiliteite het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Dit was vir ons 'n plesier om u te kon akkommodeer. Ek vertrou dat dit baie beter gaan met u weederhelfte se rug. Verwelkom u dalk eersdaags weer met u volgende besoek aan De Aar. Vriendelike groete

Marelise S
1 nag
5.0
Apr 2026

Goed vir oornagreis. Baie hulpvaardige gasvrou en -man wat my in tyd van nood groot bystander gegee het. Die webtuiste was lekka.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Bly ons kon van hulp wees, vertrou die res van jou was voorspoedig en dat jy heerlik saam jou familie gekuier het. Groete.

Suzzette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerief, skoon en veilig. Ontvangs baie vriendelik, behulpsaam en duidelik oor die reels. Beddens gerieflik, beddegoed kraakvars, goeie nagrus geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Julle is 'n pragtige gesin. Groete, Jeanette

Estienne B
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, pragtige kamer met alles wat jy nodig het. Baie vriendelik. Wat 'n wonderlike verrassing in die Karoo. Pragtige kamer wat duidelik die trots en sorgvuldigheid van die eienaars weerspieël, wonderlike eienaars. Was 'n oase vir 'n baie moeg en gestresde vrou alleen saam met haar dogter wat 'n halfpad oornag akkommodasie nodig gehad het. Ons het veilig gevoel, Hennie het gehelp met padaanwysings, en was 'n super gasvrou. 100 uit 10 vir Daybreak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Dit was ons voorreg om julle te kon akkommodeer. Wees verseker dat ons dit opreg waardeer. Jeanette

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lekker. Vriendelike bestuur. Skoon en netjiese plek. Fantastiese bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete Jeanette

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Baie sentraal en veilig met netjiese geriewe en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Was 'n wonderlike ervaring om daar te bly en die gasvrou te ontmoet. Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Die gasvrou is 'n besondere mens, vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Baie dankie vir die besonderse terugvoer, wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Dit was heerlik om julle hier by Daybreak te akkommodeer. Ek sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Jeanette

Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik en skoon geslaap met absolute gasvryheid en heerlike ontbyt. Wat 'n hartlike ontvangs van Jeanette. Baie dankie vir jou gasvryheid en heerlike ontbyt. Ons het heerlik geslaap en daar was alles wat nodig was om die verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Great time in de Aar. Amazing hosts, amazing breakfast, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Thank you for your review. I do appreciate your kind words. Kind regards, Jeanette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5e4a9175859b3e402377c1a25cc5763d132b9747e0c9914b0533ddef03662866fefff38d31468c10ddf565cadf3aedd27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang