Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesego. L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

It was beautiful and relaxing. We had a great time and we enjoyed it very much. The owners were very friendly and helpful. The place was very clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was vreeslik lekker, ons sal beslis teruggaan. Dit was 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2026

Sal glad nie die plek aanbeveel nie. Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie. Die eienaar, Johan, was baie vriendelik, maar net totdat daar probleme met die water opgedaag het. Die plek word met donkies gestook om warm water te maak, wat baie oulik is, maar die pype en geyser is geroes. Die warm water was vol roes en het na yster gestink. Ons kon glad nie vir die twee dae wat ons daar gebly het stort nie. Die swembad se verf op die bodem dop af. Dit is so erg dat wanneer mens in die swembad loop, hordes stroke stukke verf saamkom. Die plek is baie verwaarloos. Die hek waar mens inkom van die hoofpad af hang aan genade. Ons het die eienaar van die water ingelig, en hy het gesê ons moet die warm kraan vir ’n paar minute laat loop en hy sal later die donkie kom backwash. Hy het glad nie opgedaag nie. Die toilet het ook nie gewerk nie. Ons moes die bak afhaal en self water bo ingooi sodat dit kan spoel. Die stortkop en pype is geroes, en die toilet lek. Ons het die tweede oggend vroeg uitgeboek om by die huis te gaan bad. As jy daarvan hou om in geroeste water te stort, dan is dit die plek vir jou. Ek doen al my vakansiebesprekings deur die webtuiste en was nog nooit teleurgesteld in die plekke nie. Ongelukkig kan ek die keer nie dieselfde sê nie. Die foto’s wat hulle adverteer, veral die swembad, is seker in die jare tevore geneem, want dit lyk beslis nie so op 1 Januarie 2026 nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ralph W
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Very peaceful, you can de-stress here. Very peaceful. Off the grid farm life. The cabins have electricity and hot water. They provide WiFi; I was in the furthest cabin and it reached the terrace. There is mobile network coverage and I guess mobile data works as a backup. There is an OK store about 4 km away and a Spar in Cullinan, which is about 8 km away. Bring your own bug repellent. The property owners are very nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great relaxing stay. Great relaxing stay, great value for money, loved the rustic feel and the clean pool. Basic provisions for self-catering enough for preparing all our meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, vriendelike diens, netjies. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal definitief weer gaan, binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Everything one needs for a breakaway! It was tranquil and lovely. The rustic setting was just what I needed. Loved the donkey for hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesomeness. A beautiful place it is. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker daar gebly, natuur is baie mooi en die kamer was baie skoon en netjies gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 195
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 195
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 195
per nag (plek vir 4)
Bespreek

P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R195 per nag (plek vir 4) 113 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang