Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea geleë en bied gerieflike permanente tente en 5 privaat rustic karavaan/tent staan plekke Daar is 5 tente met 'n elektriese heining, Koedoe en sebra wat albei...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Happy Valley is 30 km noordoos vanaf Pretoria in die lowerryke Leeuwkloofvallei geleë. Dit is omring deur die Bobbejaansberge en grens aan die bekende Dinokeng Wildreservaat. Dis net 88 km vanaf O.R. Tambo Internas...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Heike's Place is 7 km vanaf Roodeplaatdam op 'n kleinhoewe in die Dinokeng-area net buite die Dinokeng Wildreservaat en bied heerlike verblyf aan oornaggaste vir 'n troue of sportgeleenthede in die area. Dié woon...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Five Pebbles op Piece of Africa is sowat 30 km noordoos van Pretoria in die Boekenhoutskloof-area op 'n klein bosveldplasie geleë. Die verblyf is deel van die groter Dinokeng, maar let wel dat dit nie in die Dinoke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge, net 98 km van Johannesburg af. Dié lodge is in 'n 1000 hektaar-wildreservaat met bosveld en 'n oorvloed wild en voëls. Die omgewing is malariavry, maar dit...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied. Die chalet met slaapplek vir 6 b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Beka Idube is geleë in De Wagensdrift, Gauteng, en bied luukse selfsorg-tentverblyf. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en paartjies wat smag na ontvlugting van die stad se gedruis af. Bring vir jou 'n boek en 'n ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Ma Tala Tala Wildlife Reserve bied 'n Afrikabos-wegbreekgevoel in die omgewing van Tshwane in Cullinan, naby genoeg vir 'n naweekreis, maar tog net ver genoeg waar gaste kan ontsnap van die stadslewe. Dié versteekt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za