+35
Selfsorg in Strand

De Boerderij

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Boerderij is 'n pragtige en smaakvolle vakansiehuis in die hartjie van Strand. Hierdie eenheid is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want dit is net 'n entjie vanaf die strand en net 'n entjie se ry vanaf die lieflike Stellenbosch Wynroete.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste maak van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort gebruik.

Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Hierdie area het ook 'n koffiestasie. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n omheinde stoep met 'n etenstafel en 'n sitarea voor 'n binnebraai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en 'n bietjie gehaltetyd saam te geniet.

Die huis is net 5 minute vanaf Busamed Hospitaal, en naby talle winkelsentrums, kafees en restaurante. De Boerderij bied maklike toegang tot alles wat gaste nodig het. Vir wynentoesiaste is wêreldbekende landgoedere soos Vergelegen, Lourensford, Waterkloof en Meerlust net 15 minute ver, terwyl die skilderagtige dorpie Stellenbosch 'n kort 25 minute se ry van die verblyf af is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5ec6b4efeb12957c698cfa7e1ea49b237963cf24d49a7e4bbf547737865d01a83a2b4dc170697bfe7caf4faef2e3f62c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 8 Van Tromp Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.1033229 18.8176148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang