+87
Gastehuis in De Aar

De Herberg Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
James H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en effektief. Ontvangs was baie vriendelik en die verblyf en proses het alles aan ons verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Duisende dankies. Dit was vet plesier om julle almal hier te hê vir die naweek. Dit het amper soos skoolpouse gevoel.

Godfrey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Top notch. Friendly and helpful staff. Rooms are very clean and neat and create a homely environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Sjoe Godfrey - we love your heading. First time someone calls us top notch. Very pleased to hear your stay with us went well.

Estie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Veilig en netjies. Baie vriendelike diens, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons waardeer jou gradering en sê baie dankie. Hopelik sien ons jou weer in die toekoms.

Ingrid J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjies, lekker geslaap. Alles was netjies, lekker geslaap. Ons eenheid se bad was nie baie klein nie en daar was 'n reuk in ons badkamer, maar weet nie wat dit was nie. Verder 100% vir ons 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ingrid, ons vra om verskoning vir die reuk. Ons het alles van ons kant probeer om dit uit te kry en wag vir die munisipaliteit om die probleem wat hulle riool veroorsaak, op te los. Ek glo hulle gee dringend aandag hieraan.

Madelein K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik, behulpsaam, veilig. Eienaars baie behulpsaam, vriendelik. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ligging perfek en veilig. Hulle maak die lekkerste vis in hul restaurant. Sal vir seker weer daar inboek as ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie baie dankie - ons waardeer julle mooi woorde en ondersteuning

Carmen E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Absolutely fantastic. The stay and place were immaculate. There is just one request that in unit 5 they change the showerhead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Duisende dankies - ons is baie dankbaar julle het julle verblyf by ons geniet.

Jaque R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect. Lovely place with a very comfortable bed and pillows. The air-conditioned rooms are a big plus. Would definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Thank you so much. We appreciate your kind words and hope to see you again in future.

Munyaradzi F
1 nag
4.8
Jan 2026

As I expected. Good hospitality and amazing service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franconette
De Herberg Lodge
Many, many thanks for your kind words - we are looking forward to seeing you again sometime in the future.

Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie lekker en gemaklike verblyf. Kamer ruim, en daar is genoeg parkeerplek. Was baie vriendelik ontvang. Kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir u mooi woorde. Hoop om u weer vorentoe te sien.

Herculaas V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Skoon en netjiese verblyf, vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir u moeite en dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Schreiner Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang