De Kaap's Hollands 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Kaap se Hollands 2-slaapplek is 'n pragtige Kaap-Hollandse eiendom naby die middestad, langs 'n gholfbaan en paddlebane in George, en bied akkommodasie vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Hierdie nuut opgeknapte en moderne eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het 'n aparte TV/sitkamer en 'n kombuisie.
Die kombuisie is toegerus met die nodige breekware, eetgerei, ketel, broodrooster, yskas/vrieskas, mikrogolfoond en induksieplaat. Slim-TV en gratis WiFi.
Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders teen 'n klein bykomende koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kaap's Hollands 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang