+20
Selfsorg in Queenswood

De Klerk's Inn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Christo L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Blyplek vir een aand. Al het ons self nie die eienaar gesien nie, was kommunikasie baie goed en daar was geen gesukkel om die sleutel te kry nie. Dit was warm en die waaier was klaar vir ons aangesit toe ons daar aankom. Mens sukkel net bietjie met die TV. Die WiFi het ook soms gesukkel. Daar was ook nie regtig warm water vir ons nie, maar ons het klaar warm gekry, so dit was nie 'n probleem nie. Plekkie is ook naby aan winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was a good stay. Great stay, the bed was not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
De Klerk's Inn
Hi Cherene, Thank you so much for your feedback—I truly appreciate you taking the time to share it with me. I'm sorry to hear that the bed wasn't as comfortable as you'd hoped. I always want my guests to have the best possible experience, so your input is really valuable. I'll be looking into this to see what improvements can be made. Thank you again for staying with me, and I hope to have the opportunity to host you again in the future! Warm regards,

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2026

Vir oornag maar nie vir langer nie. Het dadelik die stortkop wat gebars was gerapporteer en die wasbak kraankop wat 'n gaatjie in het. Eienaar kom kyk maar herstel nie. Elke keer wanneer daar gestort word, was die vloer vol water. Oprit is so nou dat die passasier by die hek moes uitklim.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philasande Z
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pleasurable, hosted by kind hosts. I love it! Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik naby alles. Maklike toegang. Heerlik en naby alles. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Woonstel netjies en kuier geniet. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobusleon M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklike verblyf, waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Als wat mens nodig het. Vriendelike diens ontvang van Petro. Eenheid is netjies en skoon. Gerieflik naby geleë aan winkels. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Goed. Baie lekker gewees. Baie dankie aan Petro.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1213 Bottrill Avenue, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbd29f008e89aff471b20c7cc28aaab0197218a5a4ce859de4fe3e763a6b9724b700e43537fca84c935dc3c7f143dfa8cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1213 Bottrill Avenue Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7264522 28.2493396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang