5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R356, Annex Drie Roode Heuvels Farm Portion 81, Klein Roggeveld, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kom Plaas is 'n pragtige selfsorg-plaashuis op die eienaar se werkende plaas, ongeveer 49 km buite Sutherland. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping weg van die stad se gewoel.
Die huis bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is ingerig met 'n enkelslaapbank, meer sitplek, 'n eetkamertafel en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnebraai en 'n ruim tuin geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Sutherland geniet word. Buurdorpe soos Laingsburg is ongeveer 82 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R356, Annex Drie Roode Heuvels Farm Portion 81, Klein Roggeveld, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink De Kom Plaas het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R356, Annex Drie Roode Heuvels Farm Portion 81, Klein Roggeveld, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang