Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Klein Roggeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein Roggeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein Roggeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Roggeveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein Roggeveld Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 360
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Laingsburg,
Klein Roggeveld

Brinksfontein Guest House is net 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af, op 'n grondpad, in die stil en rustige Karoo geleë. Brinksfontein is die perfekte plek om jou skoene uit te skop en jou batterye te ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Laingsburg,
Klein Roggeveld

Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die middel van die Moordenaarskaroo en bied selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 8. Dié plaashuis het nie elektrisiteit nie, maar wel 'n sonpaneel vir beligting en 'n don...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld

Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het dubbelbeddens en albei badkamers het 'n bad en stort. ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland,
Klein Roggeveld

Sterboom Guest House is 'n selfsorghuis naby Sutherland. Dit is een van die koudste dorpe in die land waar dit gereeld gedurende die winter sneeu. Sterboom Guest House is vernoem na die unieke bedreigde veldplant St...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Laingsburg,
Klein Roggeveld

Gemsbokfontein is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat lief is vir die natuur en wil wegbreek van die besige alledaagse lewe. Kom verken die tipiese Karoo-natuurskoon van naby as jy in die veld gaan stap, berg...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sutherland,
Klein Roggeveld

Doringboom Gastehuis is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterrehemel, so gaste kan heerlik sterrekyk as hulle hier kom kuier. Dit is een van die koudste dorpe in die land met...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Klein Roggeveld

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland,
Noord-Kaap

Rogge Cloof bied selfsorg-verblyf in Rogge Cloof Village wat slegs 11 km vanaf die hoofontvangs- en resaurantarea is. Gaste het dus die geleentheid om self op 'n wildrit deur die reservaat te gaan wanneer hulle op p...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo,
Noord-Kaap

Verlatenkloof Guest Farm is op die R354, 26 km voor Sutherland. Dit is ideaal vir besoekers wat Sutherland se omgewing wil verken, die pragtige bergpasse wil beleef, of 'n stukkie van die Anglo-Boereoorlog wil naspo...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sutherland,
Noord-Kaap

Sterland Kampering is 'n lieflike kampterrein wat omring word deur Sjinese populierbome, net 1 km buite Sutherland. Elkeen van die 7 groot staanplekke is tussen bome en elke staanplek het 'n elektriese kragpunt en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg,
Central Karoo

Oskopvlakte Guest House is op 'n plaas, sowat 24 km oos van Laingsburg op die N1 in die rigting van Beaufort-Wes, geleë. Die gastehuis bied gerieflike akkommodasie waar gaste 'n rustige Karoo-ervaring kan geniet. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...