+13
Selfsorg in Clarens

De Lusthof Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gerhard E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Stukkie hemel op aarde! Wow! Hierdie plekkie is asemrowend! Die huisie is gerieflik en goed toegerus, en die uitsig is gestuur van die hemele af! Ons wou net langer bly om die rustigheid in te drink. As jy soek om jou siel te hernu, is dit net die plek vir jou. Alles in ag geneem, die prys, die verblyf, die uitsig en die rustigheid, is hierdie een van die beste plekke waar ons nog oorgebly het. Baie dankie aan die gasvrou, vir haar gasvryheid. Sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjaf F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Annelie het ons so welkom laat voel en 'n gasvrou met 'n hart van goud. Elke detail, klein of groot, was met sorg gedoen. Die vrolike blommetjies in elke vertrek, die kraakvars bedlinne en handdoeke, heerlike beskuit en allerlekkerste konfyt het ons verblyf so ekstra spesiaal gemaak. Omring deur berge het ons ons eie stukkie hemel gehad. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beautiful, restful and good for the soul! This is a beautiful place to stay with a breathtaking view. Wonderful location, close to Clarens and Golden Gate, with lovely hiking trails on the farm itself as well. The unit has a large living area which was more than adequate for the 6 people in our group, and the hostess is helpful and generous (stocking the pantry with cereals, farm eggs and homemade rusks, biscuits and jam). Can highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

As jy die skone natuur waardeer, en wil rus - die antwoord. Nader aan die pragtige natuur kan 'n mens nie. Dit is absoluut ongelooflik. Dit is stil en rustig. Die plaashuis is binne skoon en netjies met alle geriewe wat mens benodig. Die grondpad kronkel deur die mooi uitsig, so ver as wat die oog kan sien. Ons het ook Saterdag aand baie reën gekry, wat dit sommer net soveel meer lekkerder gemaak het. Sal sonder twyfel familie bekendstel en daarvan langer, lekkerder kuier maak. Die kuier was net te kort, toe moet ons weer oppak en die pad vat. Dankie, dit was voorwaar iets besonders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Lusthof Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Jaco. Ek waardeer dit baie en is altyd vir my 'n motivering om te verbeter. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Annelie

Surette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige plaas atmosfeer. Die huis was baie netjies met alles wat jy nodig het. Die uitsig was asemrowend en dit was baie stil! Beste medisyne om weg te kom van stadsgewroeg. Dankie vir julle gasvryheid, hoop om julle gou weer te sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Lusthof Guest Farm
Baie dankie Surette vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit en die positiewe woorde moedig my altyd aan om beter te doen. Baie geseende Kersfees vir julle.

Marika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike wegbreek met net die natuur om jou. Die uitsig was asemrowend en 'n lekker wegbreek om net te ontspan. Die plek was baie netjies en skoon en daar was die heel lekkerste tuisgemaakte konfyt en beskuit. Ons het nie vir Annelie persoonlik ontmoet nie, maar sy was maklik bereikbaar op haar selfoon. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die verblyf naby die werkers se huis is, het ons nog steeds veilig gevoel en hulle het ons glad nie gepla nie. Ek sal die plek vir seker by ons familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ongelooflike lekker kort vakansie. Heerlik gebly in 'n pragtige sandsteenhuis in 'n lieflike omgewing! Wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Quiet and safe, excellent for hiking and bicycle rides. We went to ride our bicycles in the mountains, and it was wonderful. The farm is perfectly situated for riding on the farm itself and outside the farm on the main road and all the turn-offs next to the road. Quiet and safe and was a wonderful advantage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. 'n Klein paradys. Plek skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie netjies en die natuur rondom jou is iets besonders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

The farm Lusthof, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2NhNWFlLTkwOTMtNGNiNS1iOWE5LWJhZjI1MjJiN2RlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 107 5 1 5 The farm Lusthof Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.576240805447 28.362795515418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang