De Medici Top Floor
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lower Road, 17 De Medici, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
De Medici Top Floor bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Sandton, ideaal geleë net 1 km vanaf Sandton City, die Gautrein-stasie en 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Hierdie gesofistikeerde woonstel op die boonste verdieping is perfek vir enkelreisigers of paartjies wat gemak, gerief en 'n stil toevlugsoord in die stad soek.
Hierdie elegante eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, Nespresso-koffiemasjien en wasmasjien in. Die oopplan-leef- en eetarea spog met 'n houtkaggel, 'n slim-TV met stromingsdienste. Hoëspoed-Wi-Fi en 'n toegewyde werkruimte is ook beskikbaar. Die eenheid is toegerus met 'n omsetter om rugsteunkrag te verskaf vir Wi-Fi, die TV en laaitoestelle tydens beurtkrag.
Skuifdeure maak oop na 'n privaat balkon met buitesitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige kelderparkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 6 Lower Road, 17 De Medici, Sandton, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lower Road, 17 De Medici, Sandton, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang