Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7
Selfsorg in Potchefstroom

De Mooi

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

De Mooi is geleë in die stil Baillie Park-voorstad, naby Potchefstroom se middestad en die Mooirivier-winkelsentrum. Die selfsorg-eenheid is 'n aparte woonstel geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.

Dit beskik oor ’n knus slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer, asook ’n gemaklike leefarea waar ’n rusbank plek bied vir ’n klein kind om te slaap.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, eetgerei en breekware.

De Mooi bied gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Baillie Park Laerskool, Spar en verskeie koffiewinkels is binne loopafstand, wat hierdie eiendom 'n gerieflike keuse maak vir beide kort en lang verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e54fab9028db5f182bfba45b8e0b360794039d2ae002f42019dd6f68360deef972c20938bd93c7104b7cb23cc2ea9094f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 50 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715423958845 27.116195830688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang