De Mooi
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
De Mooi is geleë in die stil Baillie Park-voorstad, naby Potchefstroom se middestad en die Mooirivier-winkelsentrum. Die selfsorg-eenheid is 'n aparte woonstel geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.
Dit beskik oor ’n knus slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer, asook ’n gemaklike leefarea waar ’n rusbank plek bied vir ’n klein kind om te slaap.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, eetgerei en breekware.
De Mooi bied gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Baillie Park Laerskool, Spar en verskeie koffiewinkels is binne loopafstand, wat hierdie eiendom 'n gerieflike keuse maak vir beide kort en lang verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang