+63

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike plekkie en mense. Ons het heerlik gebly. Was a great ervaring. Alles was skoon, mooi en warm ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker plek om te ontspan en die naweek te geniet. Verblyf was besonders lekker. Skoon geriewe, vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Fantastic, we had an amazing experience from arrival to departure. It was a special stop on our first night of our honeymoon. The owners made us feel special and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel N
1 nag
4.8
Feb 2026

Beautifully restored vicars cottage. Beautifully appointed and renovated old vicars cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda T
1 nag
4.0
Mrt 2026

Een aand oorslaap, goed geleë, netjies, vriendelike ontvangs. Pragtige tuin. Sal kan aanbeveel vir verblyf, maar daar is egter enkele sake wat aandag vereis. Die halwe badkamerdeure was nie vir een van ons aanvaarbaar nie. Moes versoek dat die seephouer volgemaak word, hondemis in die eenheid se afgebakende tuin, en een of twee ander besorgdhede wat wel onder bestuur se aandag was, maar waaraan nie aandag gegee is nie. Echter perfek geleë, en kuierhuis met heelwat potensiaal.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Antoné
De Oude Pastorie
Ons is so jammer dat julle ervaring nie 100% was nie: Ek het persoonlik die seep houer opgevul toe dit aangemeld is: onseker wat die ander "besorgdhede" was.... maar ons sal dit bitter graag wil aanspreek! Die badkamerdeure is ook nie ons persoonlike voorkeur nie, maar al die kenners en kwotasies wat ons ingewin het sedert ons die eiendom in 2021 gekoop het, kon nie regtig 'n volhoubare oplossing bied nie (synde dit smaller as standaard-deure is). Ons vra om verskoning indien daar hondemis in julle area was wat ons ontglip het - dit behoort nie te gebeur nie! Baie dankie vir julle terugvoer... Groete, Antoné

Annalinde S
1 nag
4.0
Feb 2026

Lovely break. Spacious, comfortable, well-equipped, wonderful team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claire L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Such a home comfort that was so welcoming. The service was exceptional and the owner really went out of her way to make our stay as comfortable as possible with a beautifully packed breakfast on one of the days when we had a super early start!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Excellent - warm - welcoming. Excellent. The host was most friendly and welcoming, going out of her way to make everyone feel welcome. We are definitely planning another trip to Swellendam and De Oude Pastorie is at the top of our list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia-maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely wonderful. It was incredible, the hosts were so friendly and welcoming. Breakfast was incredible and the room was beautiful, quiet and so relaxing! 11/10 stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genotvol om in hierdie goedbewaarde historiese huis oor te slaap. Ons het dit terdeë geniet, heerlike ontbyt (komplimente aan die chef) en goeie geselskap. Die historiese huis word duidelik met liefde onderhou en dit was 'n belewenis om met soveel geskiedenis te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf80ea78252a982dcdcc79d28102d1b2efddffc6d8a4d1384e2425261e3d6043b20ff875e146c50022de2538d90aaaf77d140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023677853936 20.4381487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang