Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Private Nature Reserve

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir De Rust Private Nature Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker huisies. Genoeg ruimte binne en buite. My kind het die speelterrein baie geniet.

Louis V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly by De Rust Private Nature Reserve. Die houthuisies is baie gerieflik en groot.

Die kamers en badkamers is perfek. Die warmkomberse op die beddens was 'n heerlike verrassing en het definitief gehelp met die koue van die vroeë winter. Die enigste ding wat bietjie gepla het, is die kombuistoerusting. Vir 'n selfsorg-eenheid was daar minder as die nodigste. Daar is borde, glase en bekers, maar nie genoeg messe en vurke nie. Die potte is baie klein vir 'n 5-slaapeenheid. Verder is daar nie meng- of slaaibak- of kooktoerusting nie.

Francois T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Baie rustig, netjies, word goed onderhou, ablusie skoon en netjies. Eienaar behandel mens soos ou vriende.

Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Heerlike verblyf in die houthuis, skoon en netjies. Mooiste sonsondergange oor die dam waar die wild kom water drink. Vriendelike personeel.

Ellen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M
Gesin met tieners

Excellent stay.

The stay was good but there were 3 bats in our chalet and a smell of wood oil.

Mziwakhe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mziwakhe M
Gesin met klein kinders

Good.

Our stay was okay. We enjoyed every minute, but the blankets in the chalets need to be replaced.

Onalenna T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Onalenna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I love the place.

Everything is perfect.

Natalie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Would only recommend a daily cleaning, as we were out early and arrived late back each day. Also the bar maybe being open and perhaps a small shop to buy water, wood etc.

Lindie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie V
Gesin met tieners

Dit was baie lekker, die enigste ding wat ek die eienaar sal op wil attent maak, is dat hy na die warmwaterdruk in die log cabin eenhede sal moet kyk.

Dit was glad nie aangenaam om daar te stort of te bad nie, want die warmwaterdruk was so laag, dat jy nie kon stort nie en die bad het die water al koud by die tyd wat die bad genoeg water in het om te kan bad. Ons het dit onder Marius se aandag gebring, maar het geen verbetering gesien nie.

Annemarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike mense.

Hulle kan dalk daaglikse skoonmaakdienste aanbied teen addisionele fooi.

Antoinette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met vriende

Baie lekker stil en rustig.

Net bietjie ver van teerpaaie en geen aanwysings langs die grondpad of teerpad se afdraai nie.

Hannes R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig met al die nodige.

Die geriewe was soos wat ek verwag het. Daar was 'n rustige atmosfeer. Bring wel jou eie braaihout en ys saam. Die bokke is mak en loop naby die chalets.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elsje M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Very quiet and tranquil. Everything clean. Staff friendly and helpfull.

Thelwyn H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelwyn H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie oulike huisie met mooiste uitsig oor die dam. Daar was gelukkig geen besoekers saam met ons by die dam nie wat dit lekker stil gemaak het. Die musiek vanuit die kroeg was egter steurend (nie gepas vir 'n wildsplaas nie), so ons was bly toe beurtkrag aanbreek en dit hul stil gemaak het. Die grondpad soontoe was baie mooi onderhou.

Liezel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel D
Gesin met tieners

Veilig en rustige plek!

Veilige en rustige plek.

Vinette L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette L

Pragtige plaas met vriendelike hulp wanneer gevra!

Dankie Jeffrey jy was 'n ster!

Barry M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Besigheidsreis

Baie dankie, ek het lekker gebly.

Ek het julle afgemerk op netheid want daar is muf in die kombuiskaste en die gat onder die badkamerwasbak is nie toegeplyster nie.

Ellen D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Personeel was baie vriendelik.

Ek sal graag 'n voorstel maak dat hul 'n mikrogolfoond en sout en peper in die wittebroodsuite moet sit. Alles was baienbetjies, en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Dit is so 'n rustige atmosfeer.

Mantsho S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantsho S

Nature has blessed this place with enticing, scenic beauty.

Our stay at this place was really worth it. The place itself is located in a beautiful area, totally isolated resort. We were a group of 16 individuals and it accommodated us perfectly. The reception and care we received from the owner were incredible. Thank you for making our stay as great as it was. I will be definitely coming back to this location.

De Rust Private Nature Reserve se terugvoer

Dear Guest

Thank you so much for the wonderful feedback. We always have our client's best interest at heart.

Looking forward to welcoming you back to De Rust in the near future.

Kind regards
De Rust Management

De Rust Private Nature Reserve
Isaac S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Isaac S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I've enjoyed my stay, everything was just perfect.

The view and everything surrounding the place was just perfect.

Paul M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met tieners

Pragtig en baie ontspanne, was baie lekker.

Ek was baie verras met hoe mooi dit is daar. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal nie skroom om weer daar te gaan oornag of selfs 'n naweek daar te gaan kuier nie. Die geriewe is van die bestes wat ek nog by so 'n plek gesien het. Was baie lekker en ontspannend. Kan lekker familietyd hê en 'n mens nader aanmekaar bring. Baie dankie.

De Rust Private Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Paul. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

De Rust Private Nature Reserve
Carika E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika E
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek uit die stad.

Baie mooi en skoon eenhede. Die grasdak eenhede laat n mens voel soos indie bosveld. Sal beslis weer kom kuier!

De Rust Private Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Carika. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

De Rust Private Nature Reserve
Monique V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique V
Gesin met tieners

Chalet kort TLC.

Baie lekker gebly. Chalet benodig instandhouding maar die log cabins is mooi.

De Rust Private Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Monique. Ons waardeer enige insigte wat ons kan gebruik om verbeterings te maak aan De Rust.

De Rust Private Nature Reserve
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R460 nouVanaf R345 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem