+12
Selfsorg in Tankwa Karoo

De Valle Hideaway

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeremy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Regtig een van die ongelooflikste plekke om te bly. Wat 'n ongelooflike plek! Hanlie gaan uit hul pad om seker te maak alles is net reg. De Valle is net iets om te beleef. Die huis is massief en die foto's wys nie die helfte van wat daar alles is en hoe Hanlie aan elke detail gedink het nie. Alles is ook so smaakvol gedoen. Ons twee aande was te kort en 'n mens moet jouself genoeg tyd gee om die omgewing te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
De Valle Hideaway
Baie dankie, Jeremy! Dit was 'n voorreg om jou, jou lieflike familie te huisves. Kom kuier weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 659
10 % AF
R2 659 R2 394
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 659
10 % AF
R2 659 R2 394
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 659
10 % AF
R2 659 R2 394
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Tankwa getaway, Tankwa Karoo, Sutherland, 6920, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb2d53d03adceeedd5240115eb05d43fde3a891b70f4b08bb79231f368be5a36d2e64149f26256c7c270537e026c8cdf453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 659 nouVanaf R2 394 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 Tankwa getaway Tankwa Karoo 6920 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.496180148444 20.21994115811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang