Winelands Golf Lodges 13
4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 13 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die omliggende landgoed.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik 2 en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Een van die slaapkamers bied direkte toegang tot die voorstoep en die ander slaapkamer lei weer na 'n balkon. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die etenstafel het sitplek vir 2. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Dit is die ideale plek vir 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie.
Die De Zalze Gholflandgoed het 'n pragtige, gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n rits maaltye, van seekos tot fynproewers-burgers, bedien. Die Camelot Spa Wellness Centre bied ook 'n verskeidenheid behandelings vir gaste wat op soek is na 'n bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Winelands Golf Lodges 13 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang