Winelands Golf Lodges 8
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 8 is 'n helder selfsorgwoonstel op die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.
Die ruim woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek vir 4.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele waar gaste 'n koppie koffie of skemerkelkie kan geniet.
Die gholflandgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye, van seekos tot hamburgers, bedien. Verder is daar die Camelot Spa Wellness-sentrum wat verskeie behandelings aan gaste bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang