+54

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karli B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is bly julle het welkom gevoel en lekker gerus.

Lara P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflike fasiliteite vir 'n goeie oorslaap. Heerlike oorslaap. Dankie vir puik geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly julle het die oorslaap en geriewe geniet. Julle is altyd weer welkom.

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie skoon, netjies, sal aanbeveel. Uitstekende diens en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Baie dankie vir u mooi woorde en vir die tyd wat u geneem het om 'n review te skryf. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat u die netheid en diens geniet het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom!

Jeanne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

As vreemdes daar opgedaag en groot vriende uitmekaar. Baie lekker gebly. Met gasvryheid ontvang. Het dadelik tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Dankie Jeanne vir die positiewe terugvoering. Gaste is deel van ons sukses.

Sonja N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker geslaap en na 'n lang reis. Ek het baie lekker gebly, vriendelik, gasvrye mense. Die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik, netjies en pragtig. Ons het heerlik oorgeslaap, plek is ruim en daar was alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en kon plek maklik kry. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Goeie oornag stop. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very impressed! We loved our stay at DeHoek - our room was clean and neat. The owner was very friendly when we arrived and even escorted us to a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
1 nag
5.0
Jun 2022

Wonderlike plek om te oornag. Ek reis met besigheid en die aand se verblyf was veilig, skoon, stil en BAIE LEKKE. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Brandon, baie dankie vir die goeie woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Vryburg.

Henri U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Rustige plek, baie netjies en baie goeie waarde vir geld. My kamer was netjies, skoon en stylvol versier. Die televisie in die kamer maak wel 'n onaangename klank as dit aangeskakel is. Die gastehuis is in 'n stil area geleë. Ek sal beslis DeHoek aanbeveel vir enigeiemand wat Vryburg besoek en ek sal self graag weer eendag hier bespreek indien ek in Vryburg moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Naas Raubenheimer, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3beef7946ced35fdf03d49ed8189245e0ee591bc68685b6e421f8a402bcedff6e84cfd84ddb24de8bf509228adb5df7a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 5 Naas Raubenheimer Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.946826629103 24.720000756939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang