Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeHoek

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir DeHoek
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Barbara K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara K
Gesin met tieners

Goeie oornag stop.

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en pragtig.

Ons het heerlik oorgeslaap, plek is ruim en daar was alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en kon plek maklik kry. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very impressed!

We loved our stay at DeHoek - our room was clean and neat. The owner was very friendly when we arrived and even escorted us to a restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V
Enkelreisiger

Wonderlike plek om te oornag. Ek reis met besigheid en die aand se verblyf was veilig, skoon, stil en BAIE LEKKE.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeHoek se terugvoer

Brandon, baie dankie vir die goeie woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Vryburg.

DeHoek
Henri U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri U
Enkelreisiger

Rustige plek, baie netjies en baie goeie waarde vir geld.

My kamer was netjies, skoon en stylvol versier. Die televisie in die kamer maak wel 'n onaangename klank as dit aangeskakel is. Die gastehuis is in 'n stil area geleë. Ek sal beslis DeHoek aanbeveel vir enigeiemand wat Vryburg besoek en ek sal self graag weer eendag hier bespreek indien ek in Vryburg moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en netjies en skoon.

Sal aanbeveel, enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Beste gasvrou! Uitstekende diens!

De Hoek se gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en ons gehelp en bedien soos ons behoeftes was. Baie netjiese verblyf met die vriendelikste gasvrou! Sal De Hoek definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda R
Gesin met klein kinders

Ietwat teleurgesteld.

Ons het op Nuwejaarsdag ingeboek by De Hoek, ons was baie vriendelik deur JP ontvang, alhoewel die kamer nog nie gereed was teen 16h00 toe ons arriveer nie, was dit wel vinnig uitsorteer. Die kamer is gerieflik, en ruim. Alhoewel die gastehuis adverteer as B&B is daar geen melding gemaak van beskikbare ontybyt vir die volgende dag nie! Ons is nie eers die opsie aangebied nie! Baie teleurstellend was dat daar geen warem water was nie (ons vermoed die geyser is afgeskakel, en nagelaat om weer aan te skakel). Ons is ook nie van 'n WiFi-wagwoord voorsien nie, alhoewel De Hoek melding maak gratis WiFi. En ek voel, siende dat hierdie items by die prys ingesluit is (warm water, en WiFi) moet gaste nie vra daarvoor nie! Die boksie sappie en water in die yskas was welkom! Ek voel wel dat hulle bietjie duur is vir dit wat hulle bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ingerigte kamer, moderne badkamer. Baie vriendelike diens.

Ons sal beslis meer gereeld daar oorslaap wanneer ons in Vryburg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl David L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Comfortable but not fully self-catering as we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen O
Saam met vriende

Very comfortable.

Beautifully decorated, kitchen was great, lovely to be able to sit in garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeHoek se terugvoer

Colleen, it was a pleasure to have you as our guest. Have a great week and we look forward to your next visit.

DeHoek
Jessie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

My husband has had a spinal fusion and did not want a shower in a bathtub. Our room was changed quickly and graciously. The staff were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeHoek se terugvoer

Jessie, it was our pleasure in having you as our guests. Stay safe and well.

DeHoek
Louw D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw D
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Was baie tegemoetkomend toe daar verwarring was oor pryse. Aansienlike afslag gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagbestemming.

Ons is baie vriendelike ontvang en afgesien. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Ons het nie die kamer gekry wat ons oorspronklik bespreek het nie (teen dieselfde prys). Ons moes vra vir glase en bekers. Geen eetgerei beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Besigheidsreis

I loved the food and the hospitality was very warm and very nice.

I love the food, we were treated like royalty, the place is very beautiful and clean. The owner is super nice and very friendly. I can't wait to go back. Thank you DeHoek. I don't think they get enough credit for what they do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeHoek se terugvoer

Dear Mecheala,

Thank you for leaving us this great review and mentioning that the owner is super nice. You’re right, she is always smiling and happy to help whenever she can!

The team here at DeHoek is thrilled to hear such good feedback, and we’re proud to be one of the coziest guest houses in Vryburg.

We hope to see you again soon, and please - bring a friend!

Regards,
DeHoek

DeHoek
Jan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en die mense was baie gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeHoek se terugvoer

Baie dankie. al my gaste is vir my belangrik en dis 'n plesier om elkeen te huisves.

DeHoek
Lizette D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens en verblyf was onverbeterlik!

Ek was by De Hoek Gastehuis ingeboek as enkel persoon. Ten tyde van my reis na Vryburg het my omstandighede verander en het ek dringend verblyf benodig vir nog 'n persoon. Die personeel het uit hul pad gegaan om aan my behoefte te voldoen. Ek sal De Hoek Gastehuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Magda V
Gesin met tieners

Pragtige kamers met goeie beddegoed, maar geen ekstras wat dit die prys werd maak nie.

Ons het in pragtige kamers met lekker beddens gebly. Daar was egter geen haardroër of vars melk nie. Ontbyt was ook nie ingesluit nie alhoewel dit as 'n B&B geadverteer word. Daar was ook iemand anders se onderklere in die stort. Ek voel vir R400 per persoon moes daar bietjie meer ingesluit gewees het. Toe ons half tien die aand agtergekom ons het geen warm water nie, het die gasvrou gesê dis a.g.v loadshedding, maar ons kinders se kamer het warm water gehad. Ek voel daar was nie behoorlik inspeksie gehou om seker te maak die kamers is reg om gaste te ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas K
Enkelreisiger

A lovely place to stay, highly recommended.

Would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Besigheidsreis

Baie professionele en vriendelike diens.

Corne het ekstra moeite gedoen en my in alle opsigte te gemoed gekom. Ontbyt was heerlik en nogmaals dankie vir die heerlike padkos. Ek beveel DeHoek aan vir almal wat Vryburg toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solette H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solette H

Verblyf was fantasties en ontbyt heerlik!

Ek het oornag en die volgende dag 'n opleidingsessie aangebied by dieselfde venue. Alles was uitstekend gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naas Raubenheimer-straat 5, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3beef7946ced35fdf03d49ed8189245e0ee591bc68685b6e421f8a402bcedff6e84cfd84ddb24de8bf509228adb5df7a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 5 Naas Raubenheimer Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.946826629103 24.720000756939