- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Naas Raubenheimer, Vryburg, 8600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Na 20 jaar se ondervinding in binnenshuise versiering, het die eienaar van DeHoek-gastehuis, dié uitstekende B&B in 2010 begin.
DeHoek bied verskeie geriewe wat dit 'n gunsteling verblyf-opsies onder gaste maak. Gaste skryf gedurig in hul resensies oor die ontspannende uitsigte en pragtige tuine met oorgenoeg sitplek in die skadu. Privaat en veilige parkeerplek en 'n tuis gevoel, verseker 'n ontspanne wegbreek.
Gratis WiFi, DStv, lugversorging, tee en koffie, 'n yskassie en stryktoerusting is in al die kamers beskikbaar. Die en suite-badkamers beskik elkeen oor 'n stort, bad en toilet, en sommige kamers het toegang tot ander privaat geriewe.
DeHoek is een van die gewildste bestemmings in Vryburg. Dit is halfpad tussen Kimberley en Mafikeng en die ideale oornagstop vir reisigers wat tussen die Noord-Kaap en Noordwes reis. Dit is ook langs die N14 wat Gauteng met Namibië verbind. DeHoek is naby plaaslike winkelsentrums, soos Pick n Pay, die Sentra Supermark en ook die Privaat Hospitaal.
Met 3 sterre en AA-goedgekeurde verblyf, word DeHoek sterk aanbeveel as 'n veilige en stil instansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Naas Raubenheimer, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink DeHoek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Naas Raubenheimer, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang