+31

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 38 Collison Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Del Este 5 is 'n ruim en lugtige selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Del Este-kompleks in die gewilde, gesogte vakansiedorp Manaba in Uvongo. Hierdie deel van die Hibiskuskus bied skoon seebries, ongerepte natuurlike omgewing, vriendelike klimaat, verwelkomende plaaslike inwoners en pragtige uitsigte oor dolfyne en walvisse wat direk vanaf die woonstel sigbaar is.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus vir u selfsorgverblyf en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die eetarea het 'n ronde tafel en stoele, en die sitkamer het 'n TV met DStv en knus meubels.

Die leefarea lei na 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe en patiomeubels. Beide die sitkamer en die balkon spog met pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel op die grondvloer het 'n veilige parkeerplek langs die voordeur van die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dina E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik onderdak op die stoep gekuier, gebraai en geëet. Wonderlik! Baie gerieflike woonstel. Die wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus, veral...
Sien meer
Okt 2025
Wessel W
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Baie lekker week gehad en stunning views.
Okt 2025
Gerhard H
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient. Really pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Pete V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. It is a beautiful place. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Salmon V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Uitgerus. Gerieflik. Baie dankie. Baie lekker gebly. Naby geleë aan alles en baie gerieflik. Alles wat mens nodig het. Sal dit enige tyd aanb...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 38 Collison Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Del Este 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

38 Collison Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7748fbf783c7c69f52f88762891e6cd68738b7197b84d48df2153849979ce9cfc9b241f77149f12da056bd62e8da00ebb61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 38 Collison Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.8539387628 30.380916220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang