Manaba Akkommodasie by Del Este 5 | LekkeSlaap
+28

Del Este 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Del Este 5
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thobeka Precious S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka Precious S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Remarkable.

No words can express.

Jessie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel nie soos 'n vakansiehuis nie. Eerder asof jy in iemand se pragtige huis bly. Persoonlik, gerieflik, fantasties toegerus, mooi beddegoed. Ons kom terug!

Absoluut positief! Aan te bevole!

Marco J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco J
Saam met vriende

Uitstekende ligging en prys.

Sentrale ligging en naby baie aktiwiteite. Meer aandag aan die skoonmaak van die woonstel sou resensie nog beter gemaak het. Wel 'n fantastiese uitsig en 'n plek wat ons weer sal oorweeg.

Princess  - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess
Saam met vriende

It's a best place to visit.

We had a great time. Planning to come back soon.

Jessica K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Rustige wegbreek, was baie gerieflik en gemaklik.

Die ideale plek om te gaan waar jy tuis voel en gemaklik kan wees.

Jabu S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu S
Saam met vriende

Fun, fun, fun!

The place is welcoming and safe. A recommendable place for anyone who's seeking fun. Thank you so much, we really had the great time

Benita T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a awesome fantastic place to stay the view is awesome.

The place just needs some attention like the kitchen cupboards doors need fixing, the shower door broken, the balcony glass door handle broken, need a new broom and the wrack on the sink for the dishes is very filthy as well as the vegetable rack. Otherwise awesome place.

Del Este 5's terugvoer

Hello Benita,
I am pleased you had a great holiday with your spouse. I am a little surprised by the issues you have raised. I will most definitely follow up and take action where necessary. Thank you for highlighting them.
All the best,
Frederic

Del Este 5
Lizelle K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met tieners

Goed ingerigte eenheid met lieflike see-uitsig.

Verblyf by Del Este 5 was baie lekker. Die eenheid was baie goed ingerig en het alles gehad was nodig was. Alles was gemaklik en netjies.

Annemarie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike naweek weg gehad.

Ons was gelukkig met die verblyf. Dit was ideaal geleë, baie skoon and netjies, en ideaal vir ons gesin. Ons het 'n heerlike naweek weg gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a wonderful weekend away.

We were very happy with our accommodation. It was perfectly situated, very clean and tidy and just perfect for our family. We had a wonderful weekend away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gregory J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory J
Gesin met tieners

Ons het dit terdeë geniet, dankie.

Ontvangs was vriendelik en professioneel. Atmosfeer rustig en aangenaam, dankie.

Andrew N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew N

Fantasties.

Ons was baie goed ontvang en gerus gestel deur die agent. Die plek was skoon met 'n mooi uitsig oor die see. Ek sal beslis my volgende vakansie weer aansoek doen vir verblyf.

Adri V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Wonderlik.

Die oond het nie gewerk nie. En die kamer met die twee enkelbeddens was daar 'n lek op die dak en het die heeltyd gelek op die matras. Verder was alles die moeite werd gewees.

Del Este 5's terugvoer

Adri,

We are very pleased that you had a restful holiday at Del Este 5.

Thank you for highlighting these two issues. We will definitely look into them.

Best wishes,

Frederic

Del Este 5
Joey L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Gesin met tieners

Knus plekkie weg van die huis.

Del Este 5 is 'n knus plekkie met 'n mooi see-uitsig en lekker braai-area. Die woonstel beskik oor al die basiese benodighede. Mooi skoon en gerieflik.

Leon G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Gesin met klein kinders

Goeie see-uitsig met lekker huislike gevoel.

Dit sal nog beter wees as daar lugversorging in die woonstel is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great sea view with sweet home feeling accommodation.

It would be greater if there are air-cons in the apartment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christa B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na die see en dolfyne gekyk.

Ons het ons vroeë oggend stappies van Manaba na Uvongo geniet asook om die see van die stoep af te hoor. Die woonstel was baie netjies en die kombuis het alles wat jy kort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Watching the ocean and the dolphins.

We enjoyed our early morning walks from Manaba to Uvongo and to see and hear the ocean from the patio. The apartment was very neat and the kitchen had everything one needed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Noel W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W
Gesin met klein kinders

Alles was so gemaklik en lekker.

Ek en my familie sal definitief weer daar gaan bly.

Kevin N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N
Gesin met klein kinders

Neat and clean.

Del Este is a very clean, neat and secure complex which also very close to the beach.

Mary A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and serene.

Everything was perfect. The only thing I had a problem with was the mattress in the main bedroom. It needs to be replaced as it affected my back. Other than that, 10 out of 10.

Isabel S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Fantasties, die mooiste uitsig!

Wat 'n fantastiese 2 weke in Del Este 5. Alles was reg en op sy plek, ek weet die eienaar het gesê dit is regtig 'n baie mooi uitsig, maar dit was fantasties - dolfyne en walvisse elke dag gesien. Dit was nou brood vir die siel gewees, het net weer een geword met die natuur en jouself weer gevind. Dankie aan die eienaars!

Sharlene G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene G
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plekkie.

Die woonstel het 'n pragtige uitsig en is goed toegerus. Ons vakansie was pure plesier in Del Este 5!

Del Este 5's terugvoer

Thank you for the kind review, Sharlene. It is heart-warming to know that you and your loved ones had a marvellous time at our self-catering apartment. I hope to welcome you again in the future. Best wishes, Frederic Doucet, Owner of Del Este 5

Del Este 5
Colette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Saam met vriende

Nice view, secure, clean and convenient.

A very pleasant stay for South Coast Bike Fest 2018. Close to Margate centre. Flat had all we needed for a long weekend. Will return again.

Del Este 5's terugvoer

Thank you for the nice review, Colette. I am pleased you had a great long weekend at Del Este 5. Hope to welcome you again the future.

Best wishes,
Frederic

Del Este 5
Dewald K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K
Gesin met tieners

Awesome en amazing.

Ons het die verblyf baie lekker gevind. Die eenheid was baie netjies, baie mooi versier, die ligging is amazing en die uitsig. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae in luuksheid.

Del Este 5's terugvoer

Thank you for having taken the time to write a review, Deward. I am very pleased that you enjoyed some well-deserved quality time with your family while watching the beautiful sea from the apartment. Hope you will visit us again in the future. Best wishes, Frederic Doucet, Owner of Del Este 5

Del Este 5
Deon G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Gesin met tieners

Baie skoon, netjiese goed toegeruste vakansie.

Baie mooi uitsig, stil omgewing en bure, veilig vir klein kinders. Wasmasjien en tuimeldroër is amper splinternuut. Badkamers is geteël en in puik kondisie. Parkering bietjie nou maar alternatiewe parkering (binne in kompleks) is baie groot. Dakwaaiers is doeltreffend en stil. Kombuis is baie goed toegerus, stoof is nuut en skoon, net enkelwasbak (geen afspoelbak). Strykyster en strykplank ook beskikbaar. Stoep met ingeboude braaier netjies, stoele buite gemaklik. LCD TV en DStv.

Del Este 5's terugvoer

Thank you very much for the review, Deon. It was a pleasure to welcome you and your family at Del Este 5.

Thank you also for returning again in January 2019 - we look forward to your second visit!

Have a fantastic day!

Regards,
Frederic Doucet
Owner of Del Este 5

Del Este 5
Thobeka Precious S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka Precious S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect home away from home.

Best travel destination and best memories created.

Del Este 5's terugvoer

Thank you very much for the review, Tobeka. It was a pleasure to welcome you at Del Este 5 and we hope to welcome you again in the near future.

Have a fantastic day!

Regards,
Frederic Doucet
Owner of Del Este 5

Del Este 5
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPp1G8qpIrggnI20tJifYtB7zSQdASv4d4Z215FFshAYO1iyya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 38 Collison Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.8539387628 30.380916220238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za