Cozy Camelot
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Camelot Apartment 11, Klein Welgevonden Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Camelot bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die balkon met sitplek buite, insluitend 'n braai-area, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Camelot Apartment 11, Klein Welgevonden Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camelot Apartment 11, Klein Welgevonden Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang