Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Volksrust

Delux Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louis D
1 nag
5.0
Nov 2025

Kamers is mooi netjies en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ginger Love Gauteng M
1 nag
5.0
Okt 2025

Was net daar vir slaapplek omrede ek gereis het deur die dorp vir besigheid in die omgewing. Baie vriendelike en gasvrye eienaar van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean, spacious and altogether a lovely place to stay. A wonderfully comfortable bedroom and bathroom. The central kitchen is very neat and accessible. Chris is also an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Net goed genoeg vir oorslaap sonder verwagting. Geleë in 'n stil deel van Volksrust, so geen probleme daar nie. Kamer is netjies en skoon gewees. Ek hou van die bed wat so lekker hoog is, maklik om op en af te klim van die bed af. Die kombuis kort 'n groot yskas met vriesgeriewe, want daar is aangedui dat daar braaigeriewe beskikbaar is wat ons nie gesien het nie. Dit doen afbreek aan die ervaring, want ons kon nie ons vleis gevries hou of braai op 'n vuur nie. Daar is geen eetlepels nie, net messe, vurke en teelepels. Daar is nie opskeplepels of opskepbakke om voorbereide kos in te hou vir ete nie. Daar is nie 'n braaitang of spatulas nie. Die gerei nodig vir die voorbereiding van jou ete is erg beperk. TV het Netflix, so dit was darem 'n afleiding. Deur tussen die badkamerdeel en kamer is baie liggewig en is alreeds nie in 'n goeie werkende toestand nie. Die gebrek aan 'n tweede rol toiletpapier, sou die een klaarraak soos dit juis het, is vir my 'n groot probleem, synde ek met my vrou en dogter daar was. Die WiFi is baie stadig, ek het 'n spoedtoets gedoen en slegs 0.59 Mbps aflaai en 5.87 Mbps oplaai spoed gekry. Was nie moontlik vir my vrou om met die WiFi haar werk eposse en dokumente in te vul nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla K
1 nag
5.0
Jun 2025

Netjies, gemaklik, veilig. Perfek vir kort verblyf. Alle geriewe is skoon en netjies. Die kamer was pragtig, en aandag is geskenk aan detail. Veilige omgewing en ook veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Definitely no complaints. It was very good and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gerieflik en daar was nie geraas of steurings nie. Ons het net daar geslaap en het nie die kombuis of ander geriewe gebruik nie, so dit het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Netjies en skoon, stil area. Eienaars baie vriendelik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Good for one night. Friendly hosts and a very easy check-in process. Stay was very good. Comfortable and no-fuss check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 7th Avenue, Juba Park, Volksrust, 2470, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebf76cae213a281de95e140812bc51f6c624a61dd2d41a528ecea536a9b0c60d8c4c14d29904c2646d3057f788d47ad51890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 11 7th Avenue Juba Park 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.36997608642 29.862449169159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang