+16
Selfsorg in Assegay

Hillcrest House

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2025 tot 15 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 3 Bowles Road, Assegay, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Hillcrest House is 'n lieflike, losstaande tweeslaapkamereenheid in Assegay, Hillcrest, buite Wes-Durban. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die Durban Shongweni Club, 2 km vanaf Hillcrest Hospitaal, 'n entjie se ry vanaf Shongweni Farmer's Market en die Vallei van 'n Duisend Heuwels.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n groot, omheinde tuin.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Bowles Road, Assegay, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hillcrest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Bowles Road, Assegay, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4b8eb3db70c815ebea55a9b158488b6bca387761ce7951cd267dccd7578434803810523a70e19eced673defc0d10cce12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3 Bowles Road Assegay 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.790652356873 30.728543694582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang