Derby Self Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lourika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlike plek! Sal beslis weer gaan. Ons het ’n heerlike naweek in George deurgebring. Alles was netjies, gemaklik en perfek ingerig… presies wat mens nodig het vir ’n rustige wegbreek saam met die familie. Die plek het ’n warm, huislike gevoel gehad waar ons dadelik tuisgeraak het. Ons sal beslis weer terugkeer. ’n Fantastiese verblyf wat ek met volle vertroue aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Derby Self Catering
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Derby Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5b269717d3b6d80f275ce188e45b9f29ebad2c749daa3ae1cc935c91648c022c9a68fd1c34cedf6faf0365351274bb076a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 4 Derby Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95614872284 22.475406820238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang