+62
Selfsorg in Sesriem

Desert Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besonder hulpvaardige personeel. Ongelooflike uitsigte. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Hulle doen baie moeite. Die uitsigte vanuit die huisie strek in die verte met die mooiste sonsondergange. Saans kom loer daar 'n jakkalsie of twee in om saam te kom braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Ja, baie mooi area en uitsigte. Goed geleë om Sossusvlei te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Best Marius, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons ligging en uitsigte geniet! Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp Span

Ursula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflike ervaring en sal beslis weer akkommodasie hier bespreek. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ek sal definitief weer daar boek. Ek sal miskien net voorstel dat hulle hul kratte se inhoud opgradeer - nie almal hou daarvan om uit blikborde te eet nie. Ek stel ook voor dat hulle die bank in die huisie vervang met 'n kleinerige tafeltjie vir gevalle wanneer dit erg koud is buite sodat mens binne kan sit en eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Ursula, Baie dankie vir die uitstekende punte! Ons sal kyk na die voorstelle om te verbeter waar ons kan. Bly julle het die ervaring geniet en sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp span

Cindy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

For a day or two of tranquility, Desert Camp offers this comfort. The location and setting are absolutely magnificent. If you are wanting to visit the Sossusvlei area, Desert Camp is well situated and within easy driving distance (approximately 3 km). The units are spacious, private, and very well maintained. The reception and pool area are neat, welcoming, and relaxing. The staff are all friendly and helpful - they were always smiling, even in the desert heat. If you are wanting to spoil yourself for a night or two, Desert Camp provides you with this comfort. I would recommend booking meals at the lodge nearby as the self-catering facilities are very limited (braai place outside only).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Camp
Dear Cindy, Thank you for the excellent ratings and review! We are very pleased that you enjoyed our magical location, spacious units, the neat facilities, and the friendly service received from our staff! At reception, we have utensil boxes available for self-catering and a fresh food supplies on order list. Looking forward to welcoming you back again! Best wishes, The Desert Camp Team

Bossie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onverbeterlike uitsig en heerlike stilte. Fantastiese uitsig en heerlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Bossie, Duisend dankies vir die uitstekende punte! Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle die stilte en fantastiese uitsigte geniet het! Sien uit na julle volgende kuier by ons! Beste wense, Die Desert Camp Span

Anandi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, beeldskoon, netjies, alles wat jy nodig het, skoon, alles werk. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Anandi, Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly om te hoor julle het ons rustige omgewing en skoon plekkie geniet! Sien uit na julle volgende kuier! Beste wense, Die Desert Camp span

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Namibia toeriste vriendelik goeie diens. Eenhede sal beter wees met skadu oor die eenhede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Bly dat julle ons gasvryheid en goeie diens geniet het! Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp Span

Birgit D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Good accommodation, but unaccommodating with regards to children staying with us. Stay was great. Just feel a bit cheated having to book 2 chalets when our 2 young children could easily have fitted into the one 4-sleeper chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Taleni Africa
Desert Camp
Dear Birgit, Thank you for the review and feedback! Glad you enjoyed your stay with us! The sleeper couch in the room is suitable only for small children under the age of 12 years. We look forward to welcoming you back! Best wishes, The Desert Camp Team

Petro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Die vriendelikste diens ontvang en heerlik in die swembad ontspan. Ons verlang klaar terug. Dit was fantasties. Die braaipakke was so keurig en lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Best Petro, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons swembad, braai pakke en die vriendelike diens van ons span geniet! Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons! Beste wense, Die Desert Camp Span.

Anne-Mariè D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowende natuurskoon. Was heerlik en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Anne-mariè, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 142

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm on C27/D826, Sesriem, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 112 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdKhjkj3zgtjUEcb1hT7hldAeyQMSSkafwQbRLky0oC7zZwOyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Farm on C27/D826 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.48687019377 15.849270693461
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang